Voeg Gebeurtenisse by Kerkaanlyn

Updated by Geoff Hensley

Voeg 'n gebeurtenis by Kerkaanlyn Platform (v4)

  1. Plaas jou YouVersion gebeurtenis aanlyn
  2. Kopieer die gebeurtenisskakel
  1. Gaan na jou kerk se Kerkaanlynbladsy en teken aan by jou rekening
  2. Kies Gaan na Admin (jy moet 'n admin op die bladsy wees om toegang tot hierdie afdeling te verkry). Hier is hoe om gebruikers op jou kerkbladsy te bestuur.
  1. Sodra jy in die Admin Hulpmiddels is, kies Stel op
  1. Rol teen die skerm af totdat jy die Navigasieskakels sien
  2. In die aftrekkieslys onder die Naam-kolom, kies Gebeurtenisse
  1. In die URL-afdeling, kan jy jou gebeurtenisskakel plak wat jy by stap 2 gekopieer het en kies dan Stoor
  1. Nou word jou gebeurtenisskakel op jou Kerkaanlynbladsy regs-bo geplaas saam met enige ander navigasieskakels wat jy mag hê.

*Jy sal die gebeurtenisskakel elke week met jou nuwe gebeurtenis moet opdateer.


How did we do?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)

Powered by HelpDocs (opens in a new tab)