Hoe om 'n meningspeiling by 'n geleentheid te voeg

Updated by Geoff Hensley

Voeg 'n meningspeiling by

Ons het die inbedding van meningspeilings en gebedsversoeke maklik gemaak binne die gebeurtenisse-funksie.

Hieronder is stap-vir-stap gebruiksaanwysings oor hoe om hierdie bykomende hulpbronne te skep:

Hoe om 'n meningspeil te skep  https://youtu.be/74lmqk2xZeg

Hoe om 'n meningspeiling by 'n gebeurtenis te voeg

Meningspeilings help om jou gehoor te betrek by jou boodskap, deur hulle uit te nooi om deel te neem. Gebruik 'n aanlynhulpmiddel soos SurveyMonkey, PollSnack of Poll Maker om 'n meningspeiling te skep wat die vraag (of vrae) stel wat jy wil gebruik. Wanneer jy jou vorm gestoor het, kopieer die URL (webwerf skakel) wat daarna terug skakel.

Veronderstel jy het alreeds jou gebeurtenis geskep, hier is hoe jy jou meningspeiling daarby voeg:

  1. In die Gebeurtenis Bouwer, klik op die Inhoud-oortjie op jou gebeurtenis.
  2. Klik op die Eksterne Skakel knoppie.
  3. Tik die vraag wat jy wil vra in die Skakel Etiket blokkie in.
  4. In die groot konteks blokkie, tik iets wat jou gehoor sal aanmoedig om deel te neem.
  5. Plak die URL (webtuiste skakel) in die URL blokkie wat aan jou meningspeiling koppel.
    Wenk: As jy weer die URL moet kopieer, skakel dan terug na die blaaieroortjie of -venster met jou meningspeiling daarin.
Het jy nog hulp nodig? Besoek ons bladsy vir Gebeurtenisbronne by Open. Die "Add a Poll Demo Video" wat ons vir jou gemaak het, sal jou presies wys hoe dit werk.


How did we do?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)

Powered by HelpDocs (opens in a new tab)