Hoe om te "Stoor as Notas" vir gebeurtenisse op Android

Updated by Geoff Hensley

"Stoor as Notas" vir gebeurtenisse op Android

Die Stoor as Notas-knoppie is uit die nuwe weergawe van die Bybeltoep verwyder, maar ons kan steeds dieselfde bereik met die volgende stappe:

  1. Maak 'n gebeurtenis oop
  2. Kies die Deel-knoppie regs bo
  3. Kies: Voer gebeurtenis besonderhede uit
  4. Kies 'n toep waarheen jy die gebeurtenis se besonderhede wil deel

Om in die Bybeltoep se Notas te stoor:

  1. Rol die skerm af en kies die Bybeltoep-ikoon, kies Kopieer. 
  2.  'n Opspringkieslys sal verskyn.
  3. Gaan in die Bybeltoep na Meer, regs onder (drie stapellyne) en kies dan Notas
  4. Kies die potloodikoon om 'n nuwe nota te skep
  5. Druk en hou om jou knipbord se inhoud in notas te plak


How did we do?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)

Powered by HelpDocs (opens in a new tab)