Skep 'n rekening

Updated by Geoff Hensley

Alvorens 'n Kerkprofiel in YouVersion aanlyn geplaas word, moet kerke eers deur 'n verifikasieproses gaan. YouVersion vir Kerke is ontwerp vir kerke en nie-winsgewende bedieninge.

Ons beveel aan om met ander leier's by jou kerk in verbinding te tree voordat jy inteken, om te verseker dat niemand anders wat aan jou kerk gekoppel is, 'n rekening geskep het nie. Duplikaatrekeninge sal aangedui word & kan langer neem om te verifieer.

Skep jou kerk se profiel

  1. Besoek die aanteken bladsy<0>.
  2. Teken aan met jou gewone YouVersion rekening, of skep 'n nuwe. Vind meer uit oor beste praktyke om te volg in verband met jou rekening hier.
  3. Gebruik die potloodikoon in die skermhoek regs bo om jou kerk se inligting in te voer of te wysig.
  4. Laai 'n beeld van jou kerk se logo op met gebruik van 'n skakel op jou rekenaar.
  5. Tik jou kerk se webwerf in.
  6. Stel ten slotte jou voorkeurtaal in.
Nadat jy aanvanklik aangesluit het, sal dit ons span tot 72 uur neem om jou rekening te verifieer. Jy sal nie iets in die YouVersion-toepassing aanlyn kan plaas voordat jou rekening geverifieer is nie.


How did we do?


Powered by HelpDocs (opens in a new tab)

Powered by HelpDocs (opens in a new tab)